Vicor Fencing lewer die volgende produkte direk aan die publiek :

 

  • Ogiesdraad, diamantdraad, lemmetjiesdraad, doringdraad, binddraad, ”welded mesh“, baaldraad.
  • Draad oprigtings materiaal, bv. Pale, droppers, Y-Standards asook alle plaashekke.
  • Elektriese heinings, Elektriese hekmotors, CCTV, Motorhuisdeur motors, Sonkrag panele en alle verwante toebehore.
  • JoJo Watertenks
  • Trogtek voer- en waterkrippe, waterbakke, plastiek kruiwaens.
  • Alle hardware beskikbaar asook sement.
  • Oorpakke, waterskoene, ”safety boots“, handskoene ens

 

Ons doen ook oprigting van alle draadheinings en elektriese heinings.

 

Onlangse projekte sluit in :

  • Oprigting van heining langs N8 tussen Tweespruit en Ladybrand
  • Afstandstand : 74.3 km   
  • Status : Voltooi

 

Komende projekte :

  • Oprigting van Clearview by Maseru Gholfklub.
  • Oprigting van Palisades vir die Millenium Challenge wat gerugsteun word deur die VSA via die Lesotho regering.
  • Verskaf en oprigting van grensheining op grens tussen Lesotho en Suid-Afrika.

 

 

Ons dra deurentyd genoeg voorraad om aan elke bestelling te voldoen.

 

 

 

 

 

 

Geen bestelling is vir ons te groot of te klein nie. 

 

 

Ons verskaf ook aan die volgende maatskappye :

  • Stewards & Lloyds
  • Vrystaat Kooperasie Beperk, ens.

 

 

As ons heinings sterk genoeg is om hulle binne te hou sal dit ook sterk genoeg wees om jou eiendom te beskerm.

 

 

Vicor Fencing verskaf net die beste kwaliteit material.

 

 

 

 


 

This site was developed by: www.vaalvenues.co.za